ICD-10 Hoofstuk I: Bakteriële infeksies, ander aansteeklike en seksueel oordraagbare siektes
ICD10 Hoofstuk I omvat bakteriële infeksies, ander aansteeklike en seksueel oordraagbare siektes, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.[1] Die hoofstuk omvat die kodes A00 tot B99.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.