iBhayi

iBhayi is 'n groot township, 13 km noord van Gqeberha, wat deel vorm van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.

iBhayi
Township
iBhayi is in Oos-Kaap
iBhayi
iBhayi
Koördinate: 33°52′19″S 25°34′16″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitNelson Mandelabaai
Regering
  BurgemeesterRetief Odendaal (DA)
Oppervlak
  Totaal36,06 km2 (13,92 vk. myl)
Bevolking
  Totaal237 799
  Digtheid6 594/km2 (17 080/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Skakelkodes041

Sedert die vorige politieke bedeling is iBhayi 'n township, byna eksklusief bewoon deur swart mense. Omrede die einde van Apartheid in Suid-Afrika in 1994, is bewoning, werk en handeldryf nou vryelik oop vir alle rasse in die dorp.

Verwysings

  1. iBhayi 2011-Sensus
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.