Hyundai i30
Die Hyundai i30 is 'n klein gesinsmotor wat sedert 2007 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai in Nošovice, Tsjeggië vervaardig word. Die i30 deel sy platform met die Kia cee'd, en is beskikbaar in drie- en vyfdeur weergawes, met 'n keuse tussen drie petrolenjins en twee dieselenjins, hand- of outomatiese ratkas. Die i30 word as die Elantra GT bemark in die VSA en Kanada.
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Hyundai Elantra Touring (VSA, Kanada) |
Modeljare | 2007–2012 |
Montering | Ulsan, Suid-Korea Nošovice, Tsjeggië Kaïro, Egipte Beijing, China[1] |
Ontwerper | Thomas Bürkle[2] |
Bakwerk en onderstel | |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L I4 1.6 L I4 Hyundai Gamma 2.0 L I4 Hyundai Beta II 1.6 L I4 CRDi diesel 2.0 L I4 CRDi diesel |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 4245 mm |
Breedte | 1775 mm |
Hoogte | 1480 mm |
Asafstand | 2650 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Kia Cee'd Kia Forte Hyundai Elantra (HD) |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai |
Produksie | 2007–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Klein gesinsmotor |
Bakstyl | 3- of 5-deur luikrug 5-deur stasiewa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Hyundai Elantra |
Variante | Hyundai Elantra Kia Cee'd Kia Forte |
Die tweede geslag van die i30 is in September 2011 by die Frankfurt Motorskou in Duitsland vrygestel.
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Hyundai Elantra GT (VSA, Kanada) |
Produksie | September 2011– |
Modeljare | 2012–huidig |
Montering | Nošovice, Tsjeggië Ulsan, Suid-Korea Kaïro, Egipte |
Ontwerper | Thomas Bürkle[2] |
Bakwerk en onderstel | |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L Hyundai Gamma Veelpunt-brandstofinspuiting I4 (petrol) 1.8 L Hyundai Nu I4 1.6 L Hyundai U2 VGT I4 (diesel) |
Ratkas | 6-gang handrat 6-gang outomaties |
Lengte | 4300 mm |
Breedte | 1780 mm |
Hoogte | 1470 mm |
Massa | 1210–1325 kg |
Asafstand | 2650 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Hyundai Elantra (MD) |
Verwysings
- Beijing Hyundai i30 debut in China. Autos.globaltimes.cn (2009-09-09). URL besoek op 2011-09-19.
- "Thomas Bürkle" (in Engels). Hyundai Motor UK Ltd. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2018. Besoek op 12 Augustus 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.