Hyundai Sigma-enjin
Die Hyundai Sigma enjinfamilie het met 'n eenvoudige V6-naam afgeskop. Enjininhoudsmaat strek van 2497 cc tot 3497 cc.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai Motormaatskappy |
Konfigurasie | V6-enjin |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2.5 L (2497 cc) 3.0L (2972 cc) 3.5L (3497 cc) |
Boorwydte | 83.5 mm (2.5L) 93 mm (3.5L) |
Slaglengte | 76 mm (2.5L) 85.8 mm (3.5L) |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA |
Brandstofstelsel | Multipuntinspuiting |
Verkoelingstelsel | Water |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 119ā162 kW |
Wringkrag | 204ā314 Nā m |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.