Hyundai Mu-enjin

Die Kia Mu-enjin is 'n variant van die 2,7 Liter Hyundai Delta-enjin, met die hoofverskil die byvoeging van deurlopende veranderlike klepreƫling (CVVT of continuous variable valve timing).

Die Mu-enjin lewer 185-194 pk @ 6 000 opm en 'n wringkrag van 182 lb-vt @ 4 000 tot 4 500 opm. Die Mu-enjin is 'n 60-grade sessilinder en beskik oor 'n volle aluminiumblok en -koppe. Dit is 'n DBNA met 4 kleppe per silinder en multipoortbrandstofinspuiting.

Aanwendings

  • 2007-2010 Kia Optima
  • 2007-2010 Kia Rondo
  • 2006-2011 Hyundai Azera
  • 2007-2009 Hyundai Santa Fe

Sien ook

Verwysings


    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.