Hyundai Delta-enjin
Die Hyundai Delta-enjin is 'n 2.5 L en 2.7 L V6-enjin wat in Ulsan, Suid-Korea vervaardig word.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai Motormaatskappy |
Konfigurasie | V6-enjin |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2.493 L en 2.656 L |
Boorwydte | 84 mm (2.5L) 86.7 mm (2.7L) |
Slaglengte | 75 mm (2.5 en 2.7L) |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA 20-klep |
Brandstoftipe | Loodvrye petrol |
Smeerstelsel | Druktoevoer |
Verkoelingstelsel | Water |
Aanwendings
- Hyundai Coupe (2001–2009)
- Hyundai Sonata (1999-2005)
- Hyundai Santa Fe
- Hyundai Tiburon (2003–2008)
- Hyundai Tucson
- Kia Sportage
- Kia Optima (2000-2006)
- Hyundai Grandeur (1998-2005)
Sien ook
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.