Hydrocynus
Hydrocynus is 'n genus van visse wat aan die familie Alestidae behoort. Die genus sluit die bekende tiervisse in. Die naam beteken water hond. Die genus is jagters en karnivore. Daar is vyf spesies wat tot die genus hoort en slegs een spesie kom in Suider-Afrika voor.
Hydrocynus | |
---|---|
Tiervis (Hydrocynus vittatus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hydrocynus Cuvier, 1816 |
Spesies | |
Sien teks. |
Spesies
- Hydrocynus brevis
- Hydrocynus forskahlii
- Hydrocynus goliath
- Hydrocynus tanzaniae
- Hydrocynus vittatus - Tiervis
Sien ook
Bron
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.