Hunsberge
Die Hunsberge is 'n bergreeks in die suide van Namibië (Karas). Die grootste enkele bergspits is 'n 1 636 m hoë piek.
Hunsberge | |
---|---|
![]() | |
Ligging | Karas, Namibië |
Hoogte | 1 636 meter bo seevlak |
Koördinate | 27°55′S 17°29′O |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hunsberge.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.