Huis der Nederlanden
Het Huis der Nederlanden is 'n sosiale instansie in Pinelands, Suid-Afrika, wat 'n biblioteek aan die Nederlandse gemeenskap van Suid-Afrika verskaf. Dit het ook 'n saal vir sosiale vergaderings, en twee konferensiesentrums. Die saal word dikwels uitverhuur aan buite-entiteite wat samekomste wil hou, soos die NG gemeente Pinelands (aan wie die gebou eers behoort het) wat koek en tee nĂ¡ Sondagkerk daar hou.
Lees ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.