Huis
'n Huis is 'n gebou waarin mense kan woon. Hulle kan wissel van eenvoudige wonings soos rudimentêre hutte van nomadiese stamme en die geïmproviseerde plakkershutte in plakkerskampe; tot komplekse, vaste strukture van hout, steen, beton of ander materiale wat loodgietery, ventilasie en elektriese stelsels bevat.[1][2]
Sien ook
Verwysings
- Schoenauer, Norbert (2000). 6,000 Years of Housing (rev. ed.) (New York: W.W. Norton & Company).
- "housing papers" (PDF). clerk.house.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Januarie 2013. Besoek op 18 Desember 2012.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Huise.
- Behuising deur die eeue, animasie deur The Atlantic
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.