Hudsonbaaigriet
Die Hudsonbaaigriet (Limosa haemastica) is 'n somerswerwer na groot kuswatermassas in die Wes- en Oos-Kaap. Die voël is 40 cm lank, 200 - 320 g groot met 'n vlerkspan van 74 cm. In Engels staan die voël bekend as Hudsonian Godwit.
Hudsonbaaigriet | |
---|---|
'n Hudsonbaaigriet in Brasilië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. haemastica |
Binomiale naam | |
Limosa haemastica (Linnaeus, 1758) | |
Fotogalery
- 'n Hudsonbaaigriet in sy nie-broeivere.
- Illustrasie uit 1902.
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Limosa haemastica". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.