Hu Jintao
Hu Jintao (Chinees: 胡锦涛; gebore op 21 Desember 1942 in Taitsjou, Jiangsu) is 'n afgetrede Chinese staatsman.
Hu Jintao 胡锦涛 | |
Algemene sekretaris van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van China | |
Ampstermyn 15 November 2002 – 15 November 2012 | |
Vise | Wu Bangguo, Wen Jiabao, Jia Qinglin, Li Changchun |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jiang Zemin |
Opgevolg deur | Xi Jinping |
Voorsitter van die KPC se Sentrale Militêre Kommissie | |
Ampstermyn 19 September 2004 – 15 November 2012 | |
Vise | Xi Jinping Guo Boxiong Xu Caihou |
Voorafgegaan deur | Jiang Zemin |
Opgevolg deur | Xi Jinping |
President van die Volksrepubliek China | |
Ampstermyn 15 Maart 2003 – 14 Maart 2013 | |
Vise | Zeng Qinghong Xi Jinping |
Eerste minister | Wen Jiabao |
Voorafgegaan deur | Jiang Zemin |
Opgevolg deur | Xi Jinping |
Voorsitter van die VRS se Sentrale Militêre Kommissie | |
Ampstermyn 13 Maart 2005 – 14 Maart 2013 | |
Vise | Xi Jinping Guo Boxiong Xu Caihou |
Voorafgegaan deur | Jiang Zemin |
Opgevolg deur | Xi Jinping |
Eerste Sekretaris van die Sentrale sekretariaat van die Kommunistiese Party van China | |
Ampstermyn 19 Oktober 1992 – 15 November 2002 | |
President | Jiang Zemin |
Voorafgegaan deur | Hu Qili |
Opgevolg deur | Zeng Qinghong |
Vise-President van die Volksrepubliek China | |
Ampstermyn 15 Maart 1998 – 15 Maart 2003 | |
President | Jiang Zemin |
Voorafgegaan deur | Rong Yiren |
Opgevolg deur | Zeng Qinghong |
President van die KPS se Sentrale Party-skool | |
Ampstermyn Desember 1984 – November 1985 | |
Voorafgegaan deur | Wang Zhaoguo |
Opgevolg deur | Song Defu |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 21 Desember 1942 Taitsjou, Jiangsu, Volksrepubliek China |
Politieke party | Kommunistiese Party van China |
Eggenoot/-note | Liu Yongqing |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Tsinghua Universiteit |
Hy is in 2002 as die algemene sekretaris van die Kommunistiese Party van China aangestel en was tussen 2003 en 2013 die president van die Volksrepubliek China.
Hy is in Maart 2013 deur Xi Jinping opgevolg.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hu Jintao.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.