Houtvark (astrologie)

Die Houtvark (乙亥, yǐhài) is die 12de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, ) – die element Hout en Jin – met die 12de Aardtak (亥, hài), gesimboliseer deur die Vark (猪, zhū).

乙亥

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtvarkjaar het in 1995 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 31 Januarie 1995 tot 18 Februarie 1996.

Houtvarkjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
Os
Tier
Konyn
Draak
Slang
Perd
Bok
Aap
Haan
Hond
Vark
Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Houtvarkjare:

Jare van die Houtvark
0123456789
02686 v.C.2626 v.C.2566 v.C.2506 v.C.2446 v.C.2386 v.C.2326 v.C.2266 v.C.2206 v.C.2146 v.C.
102086 v.C.2026 v.C.1966 v.C.1906 v.C.1846 v.C.1786 v.C.1726 v.C.1666 v.C.1606 v.C.1546 v.C.
201486 v.C.1426 v.C.1366 v.C.1306 v.C.1246 v.C.1186 v.C.1126 v.C.1066 v.C.1006 v.C.946 v.C.
30886 v.C.826 v.C.766 v.C.706 v.C.646 v.C.586 v.C.526 v.C.466 v.C.406 v.C.346 v.C.
40286 v.C.226 v.C.166 v.C.106 v.C.46 v.C.1575135195255
50315375435495555615675735795855
6091597510351095115512151275133513951455
701515157516351695175518151875193519952055
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 766 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Houthond (甲戌)
Houtvark (乙亥) Volgende teken
Vuurrot (丙子)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.