Houtrivier
Die Houtrivier is 'n takrivier van die Sandrivier en Limpoporivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die Dieprivier en die Buyssloot is sytakke van die Houtrivier.
Houtrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 840 m |
![]() ![]() Houtrivier |
|
Koördinate: 23°3′58″S 29°34′45″O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.