Houtos (astrologie)
Die Houtos (乙丑, yǐchǒu) is die tweede jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, yǐ; die element Hout en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).
乙丑
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtosjaar het in 1985 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 20 Februarie 1985 tot 8 Februarie 1986.
Houtosjare
Die volgende jare is Houtosjare:
Jare van die Houtos | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2696 v.C. | 2636 v.C. | 2576 v.C. | 2516 v.C. | 2456 v.C. | 2396 v.C. | 2336 v.C. | 2276 v.C. | 2216 v.C. | 2156 v.C. |
10 | 2096 v.C. | 2036 v.C. | 1976 v.C. | 1916 v.C. | 1856 v.C. | 1796 v.C. | 1736 v.C. | 1676 v.C. | 1616 v.C. | 1556 v.C. |
20 | 1496 v.C. | 1436 v.C. | 1376 v.C. | 1316 v.C. | 1256 v.C. | 1196 v.C. | 1136 v.C. | 1076 v.C. | 1016 v.C. | 956 v.C. |
30 | 896 v.C. | 836 v.C. | 776 v.C. | 716 v.C. | 656 v.C. | 596 v.C. | 536 v.C. | 476 v.C. | 416 v.C. | 356 v.C. |
40 | 296 v.C. | 236 v.C. | 176 v.C. | 116 v.C. | 56 v.C. | 5 | 65 | 125 | 185 | 245 |
50 | 305 | 365 | 425 | 485 | 545 | 605 | 665 | 725 | 785 | 845 |
60 | 905 | 965 | 1025 | 1085 | 1145 | 1205 | 1265 | 1325 | 1385 | 1445 |
70 | 1505 | 1565 | 1625 | 1685 | 1745 | 1805 | 1865 | 1925 | 1985 | 2045 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 776 v.C. |
Eksterne skakels
- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Houtrot (甲子) |
Houtos (乙丑) | Volgende teken Vuurtier (丙寅) → |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.