Houthaan (astrologie)
Die Houthaan (乙酉, yǐyǒu) is die 22ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, yǐ; die element Hout en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, jī).
乙酉
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houthaanjaar het in 2005 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 9 Februarie 2005 tot 28 Januarie 2006.
Houthaanjare
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Houthaanjare:
Jare van die Houthaan | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2676 v.C. | 2616 v.C. | 2556 v.C. | 2496 v.C. | 2436 v.C. | 2376 v.C. | 2316 v.C. | 2256 v.C. | 2196 v.C. | 2136 v.C. |
10 | 2076 v.C. | 2016 v.C. | 1956 v.C. | 1896 v.C. | 1836 v.C. | 1776 v.C. | 1716 v.C. | 1656 v.C. | 1596 v.C. | 1536 v.C. |
20 | 1476 v.C. | 1416 v.C. | 1356 v.C. | 1296 v.C. | 1236 v.C. | 1176 v.C. | 1116 v.C. | 1056 v.C. | 996 v.C. | 936 v.C. |
30 | 876 v.C. | 816 v.C. | 756 v.C. | 696 v.C. | 636 v.C. | 576 v.C. | 516 v.C. | 456 v.C. | 396 v.C. | 336 v.C. |
40 | 276 v.C. | 216 v.C. | 156 v.C. | 96 v.C. | 36 v.C. | 25 | 85 | 145 | 205 | 265 |
50 | 325 | 385 | 445 | 505 | 565 | 625 | 685 | 745 | 805 | 865 |
60 | 925 | 985 | 1045 | 1105 | 1165 | 1225 | 1285 | 1345 | 1405 | 1465 |
70 | 1525 | 1585 | 1645 | 1705 | 1765 | 1825 | 1885 | 1945 | 2005 | 2065 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 756 v.C. |
Eksterne skakels
- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Houtaap (甲申) |
Houthaan (乙酉) | Volgende teken Vuurhond (丙戌) → |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.