Houtblaasinstrument
Houtblaasinstrumente is 'n familie van musiekinstrumente binne die groter familie van blaasinstrumente. Daar is twee hooftipes van houtblaasinstrumente, naamlik fluite en rietinstrumente (ook genoem rietpype). Voorbeelde van houtblaasinstrumente is die saxofoon, fagot, en piccolo. 'n Persoon wat 'n houtblaasinstrument bespeel, word 'n houtblaser genoem.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Houtblaasinstrumente. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.