Hottentotskloof
Hottentotskloof is 'n bergpas in die Wes-Kaap op die R46 in die Warm Bokkeveld en noordoos van Ceres geleƫ. Die pas bereik 'n hoogte van 1 198m bo seevlak en het 'n maksimum steilte van 1:28.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.