Hornsoord Landbouhoewes
Hornsoord Landbouhoewes is 'n nuwe voorstad en kleinhoewes wes van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is wes van Booysens in die rigting van die Hartbeespoortdam geleë.
Hornsoord AH | |
---|---|
Hornsoord AH Hornsoord AH se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 25°42′2″S 28°3′24″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 16,12 km2 (6,22 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 301 |
• Digtheid | 81/km2 (210/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 17.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 80.0% |
• Ander | 1.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 18.0% |
• Tsonga | 12.0% |
• Sotho-tale | 33.3% |
• Venda | 6.0% |
• Ander | 30.7% |
Die naam is aflei van Hornsnek, 'n pad wat reeds sedert die 1950's hier deurgaan.
Verwysings
- "Subplek Hornsoord AH". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.