Horacio Cartes
Horacio Manuel Cartes Jara (gebore op 5 Julie 1956 in Asunción) is 'n Paraguaanse politikus wat vanaf 2013 tot 2018 as die 50ste president van Paraguay gedien het. Cartes is 'n lid van die Colorado-party.
Horacio Cartes | |
Horacio Cartes in 2013 | |
50ste President van Paraguay | |
Ampstermyn 15 Augustus 2013 – 15 Augustus 2018 | |
Vise | Juan Afara Alicia Pucheta |
---|---|
Voorafgegaan deur | Federico Franco |
Opgevolg deur | Mario Abdo Benítez |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 5 Julie 1956 Asunción, Paraguay |
Politieke party | Colorado Party |
Eggenoot/-note | María Montaña de Cartes (geskei) |
Kind(ers) | 3 |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Horacio Cartes.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.