Hoogte
Die hoogte van 'n voorwerp is die vertikale afstand tussen die laagste en die hoogste punte van die voorwerp.
Sien ook
- Lengte
- Diepte
- Topografiese spits
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir hoogte.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.