Hoogfunksionerende outisme
Hoogfunksionerende outisme (HFO) is 'n informele benaming vir outistiese individue wat geag word as "beter funksionerend" as ander outistiese mense.[1] Daar is tans geen konsensus oor die definisie van die term nie.[1] Die graad van oorvleueling tussen HFO en Aspergersindroom word betwis.[1] Sommige meen dat dit aparte diagnostiese entiteite is, terwyl ander glo daar kan nie daartussen onderskei word nie.[1]
Sien ook
Verwysings
- National Library of Medicine, Autism and Asperger syndrome: an overview, Mei 2006. Besoek op 19 November 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.