Hoofstad

'n Hoofstad is 'n belangrike stad in 'n gebied (soos 'n land of 'n provinsie) wat sentraal staan in 'n sekere sin (gewoonlik 'n politieke sin). Die hoofstad van 'n land verwys gewoonlik na die setel van die regering van die land.

'n Uitsig oor Pretoria, Suid-Afrika se uitvoerende hoofstad
Bloemfontein, geregtelike hoofstad van Suid-Afrika
Kaapstad is Suid-Afrika se wetgewende hoofstad

Daar kan ook verwys word na 'n stad as die ekonomiese of kulturele hoofstad van 'n gebied. Dit kan daarop dui dat die stad die meeste ekonomiese of kulturele aktiwiteit beleef of as sodanige middelpunt gesien word deur meeste mense.

In party gevalle het lande meer as een hoofstad, of die setel is in 'n ander stad as die hoofstad:

Terminologie

Die term "hoofstad" is afgelei van die Latynse caput (genitief capitis), wat "kop" beteken.

Lande met meer as een hoofstad

Lande wat tans meer as een hoofstad het

Lande waar die hoofstad nie die grootste stad is nie

 Lande wie se hoofstad aan die kus is

 Lande wie se hoofstad nie aan die kus is nie

 Lande sonder kus

 Lande wat tans verskeie hoofstede het

 Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

LandHoofstedeNotas
Vlag van Benin Benin Porto-NovoAmptelike hoofstad
CotonouDe facto regeringsetel
Vlag van Bolivië Bolivië SucreGrondwetlike hoofstad en setel van die opperste hof
La PazRegeringsetel en parlementsetel van die parlement
Vlag van Burundi Burundi GitegaAmptelike (grondwetlike) hoofstad
BujumburaSetel van die nasionale uitvoerende hoof
Vlag van Chili Chili SantiagoAmptelike hoofstad; regeringsetel
ValparaísoSetel van die kongres
Flag of eSwatini Eswatini MbabaneHoofstad
LobambaTradisionele hoofstad, regeringsetel en parlementsetel
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus YamoussoukroAmptelike hoofstad
AbidjanDe facto regeringsetel
Vlag van Jemen Jemen SanaaGrondwetlike hoofstad
AdenVoorlopige hoofstad
Vlag van Maleisië Maleisië Kuala LumpurAmptelike hoofstad; parlementsetel
PutrajayaRegeringsetel
Vlag van Mianmar Mianmar NaypyidawAmptelike hoofstad; regeringsetel
YangonEkonomiese hoofstad
Vlag van Montenegro Montenegro PodgoricaAmptelike hoofstad; regeringsetel
CetinjeSetel van die president
Vlag van Nederland Nederland AmsterdamGrondwetlike hoofstad
Den HaagRegeringsetel
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Sri JayawardenepuraRegerings- en parlementsetel
ColomboHoofstad
Vlag van Staat Palestina Staat Palestina (Oos-)JerusalemGeproklameerde hoofstad
RamallahUitvoerende hoofstad
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika PretoriaAdministratiewe hoofstad (Regeringsetel)
KaapstadWetgewende hoofstad (Parlementsetel)
BloemfonteinGeregtelike hoofstad (Setel van die opperste Appèlhof)
Vlag van Tanzanië Tanzanië DodomaAmptelike hoofstad
Dar-es-SalaamDe facto Regeringsetel
Vlag van Wes-Sahara Wes-Sahara LaâyouneGeproklameerde hoofstad
TifaritiUitvoerende hoofstad

Lande wat in die verlede verskeie hoofstede gehad het

LandTydperkHoofstedeNotas
Afghanistan 1776–1818 Kaboel Somerhoofstad
Pesjawar Herfshoofstad
Vlag van Brits-Indië Brits-Indië 1858–1947 Kolkata (1858–1911) Winterhoofstad
Delhi (1911–1947)
Shimla Somerhoofstad
Vlag van Duitsland Duitsland 1990–1999 BerlynAmptelike hoofstad
BonnRegeringsetel
Vlag van Filippyne Filippyne 1948–1976 Quezon StadAmptelike hoofstad
ManilaDe facto regeringsetel
1901–1976 BaguioSomerhoofstad (nog steeds bekend as somerhoofstad, buite politieke gebruik)
Vlag van Frankryk Frankryk 1940–1944 Parys Besete gebied van Frankryk
Vichy Vichy-Regime
Vlag van Georgië Georgië 2012–2018 TbilisiAmptelike hoofstad
KoetaisiParlementsetel
Vlag van Laos Laos 1947–1975 VientianeAdministratiewe hoofstad
Luang PrabangKoninklike hoofstad
Vlag van Libië Libië 1951–1969 Tripoli Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libië
Benghazi Een van die twee amptelike hoofstede van die Verenigde Koninkryk Libië
Vlag van Malawi Malawi 1974–1994 Lilongwe Administratiewe en regterlike hoofstad
Zomba Wetgewende hoofstad
Vlag van Republiek van China Republiek van China 1937–1945 Nanjing Hoofstad van marionetstaat
Chongqing Voorlopige hoofstad van die Kuomintang
1945–1991 Nanjing Administratiewe, wetgewende en geregtelike hoofstad (opgeëis na 1949)
Taipei Voorlopige hoofstad van die Kuomintang-regeerde Republiek China op Taiwan
Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro 2003–2006 BelgradoRegeringsetel en parlementsetel
PodgoricaSetel van die grondwetlike hof

Sien ook

Verwysings

    Eksterne skakels

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.