Hood Point-vuurtoring
Die Hood Point-vuurtoring is 'n vuurtoring in Oos-Londen, Suid-Afrika. Dit is op 4 Junie 1895 in gebruik geneem. Die vuurtoring is 14 meter hoog en bestaan uit 'n wit, ronde steentoring. Die lanternkoepel is rooi geverf. Voor die oprigting van die vuurtoring het die Castle Point-vuurtoring in die omgewing diens gedoen. [1]
Kulturele erfenis
Die Hood Point-vuurtoring is op 22 Mei 1998 as 'n provinsiale erfenisterrein verklaar en word beskerm ingevolge die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999). [2]
Verwysings
- The Lighthouse Directory Geargiveer 9 Oktober 2018 op Wayback Machine, Lighthouses of South Africa, Besoek op 24 Desember 2006
- Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap - "Item: 21163", afgelaai 17 Mei 2012
Vuurtorings van Suid-Afrika | |
---|---|
Atlantiese Kus en Valsbaai: |
Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt |
Kaapse Suidkus: |
Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt |
Oos-Kaap: |
Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland |
KwaZulu-Natal: |
Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks |