Hongaarse Wikipedia

Die Hongaarse Wikipedia is die Hongaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 8 Julie 2003 begin.

Hongaarse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Hongaars
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 8 Julie 2003
Huidige status Aktief
URL hu.wikipedia.org

Dit het tans 538 650 artikels, en is die 29ste grootste Wikipedia.

Voorbeeld

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.