Honda Jazz
Die Honda Jazz, ook bemark as die Honda Fit, is 'n vierdeur, voorenjin, voorwielaangedrewe superminimotor wat sedert 2001 deur Honda in agt lande vervaardig en wêreldwyd bemark word.[1] Dit is nou in sy derde geslag en verkope het reeds 5 miljoen eenhede verbygesteek in 2014.[2]
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Honda |
Ook genoem | Honda Fit |
Produksie | 2001–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Superminimotor |
Bakstyl | 5-deur luikrug 5-deur stasiewa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | Honda Global Small Car |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Honda Logo, Honda Ballade/Honda Civic |
Verwysings
- "Honda Begins Sales of All-New Fit and Fit Hybrid in Japan" (in Engels). Honda Motor. 8 Oktober 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
- Yoshio, Takahashi. "Honda Fit to Break Civic Record?". The Wall Street Journal - Japan Real Time (in Engels). Dow Jones. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 15 Julie 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.