Homs
Homs (Arabies: حمص Ḥimṣ) is 'n stad in Sirië en het 'n bevolking van 652 609 in 2004 gehad. Die stad is net noordoos van die grens met die Libanon geleë.
Homs حمص Ḥimṣ | |
---|---|
Stad | |
Homs | |
Koördinate: 34°43′51″N 36°42′34″O | |
Land | Sirië |
Gouvernement | Homs |
Distrik | Homs |
Stigting | 2000 v.C. |
Regering | |
• Goewerneur | Ghassan Mustafa Abdul-Aal |
• President van die Stadsraad | Nadia Kseibi |
Oppervlak | |
• Stad | 48 km2 (19 vk. myl) |
• Stedelik | 76 km2 (29 vk. myl) |
• Metro | 104 km2 (40 vk. myl) |
Hoogte | 501 m (1 644 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 652 609 |
• Metro | 750 501 |
Tydsone | UTC+02:00 (OET) |
• Somertyd | UTC+03:00 (OEST) |
Skakelkodes | 031 |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.