Holspruit (Kafferrivier)

Die Holspruit is 'n spruit wat sentraal in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regterhandse sytak van die Kafferrivier.

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Holspruit.
Holspruit
Stroomgebied Vrystaat, Suid-Afrika
Oorsprong-hoogte 1363 m

Holspruit
Koördinate: 29°25′54.5″S 26°4′38″O

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.