Holocephali

Holocephali is 'n klas van die superklas kraakbeenvisse Chondrichthyes. Van die kenmerke van die klas is dat al die spesies oor slegs een paar kieue splete beskik en die tande vas is in die kakebeen. Slegs drie families kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die Callorhinchidae familie word gereeld gesien maar die Chimaeridae en Rhinochimaeridae families bly in diep water van 400 - 2 000 m en word selde gesien.

Holocephali
Tydperk: 416–0 m. jaar gelede
Hydrolagus colliei
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Huxley, 1880
Klas:
Holocephali
Ordes
  • Chimaeriformes
  • Petalodontiformes
  • Iniopterygiformes
  •  ?†Eugeneodontida

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.