Holden Kingswood
Die Holden Kingswood is 'n luukse weergawe van 'n motorreeks wat geproduseer is deur GM Holden Ltd, die Australiese filiaal van General Motors, tussen 1968 en 1984.
1971-1974 Holden HQ Kingswood sedan | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Holden |
Produksie | 1968–1984 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Volgrootte motor |
Bakstyl | 2-deur nutskoepee 3-deur paneelwa 4-deur sedan 5-deur stasiewa |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Holden Special |
Opvolger | Holden Commodore |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.