Hofsanger
Die Hofsanger (Phylloscopus trochilus) is 'n volop Palearkties-broeiende trekvoël in boomveld en savanne. Hulle soek kos in die digte blaredak. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Willow Warbler
![](../I/WillowWarbler.jpg.webp)
'n Hofsanger.
![](../I/Phylloscopus_trochilus_MHNT.ZOO.2010.11.202.16.jpg.webp)
Phylloscopus trochilus
Hofsanger | |
---|---|
![]() | |
Sangopname uit Engeland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Phylloscopidae |
Genus: | |
Spesie: | P. trochilus |
Binomiale naam | |
Phylloscopus trochilus (Linnaeus, 1758) | |
Subspesies | |
| |
![]() | |
Geel: Broeigebied (somer) Blou: Nie-broeiende winterbesoekers Ligblou strepe: migrasie. |
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Phylloscopus trochilus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Phylloscopus trochilus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.