Hoenderrasse
Daar bestaan talle verskillende hoenderrasse oor die wêreld. Hierdie pluimvee is oor duisende jare van die rooiboshoender (gallus gallus) geteel. Anders as meeste makgemaakte spesies het die rooiboshoender nie uitgesterf nie, maar kom dit steeds in die natuur voor. Vandag is daar 'n enorme variasie hoenderrasse van veerpoot-kapokkies tot statigste rooi, swart, wit of gespikkelde pluimvee.[1]

'n Wilde rooiboshoender
Inheemse hoenders

Vendahoenders in porselein
- Kaalnek
- Potchefstroom Koekoek
- Ovambohoender
- Vendahoender
- Matabelehoender
Europese hoenders

Bantamvorm van die Bergse kraaier
- Aarschotse hoender
- Ardenner hoender
- Assendelfter
- Barnevelder
- Bergse hangkam
- Bergse kraaier
- Brabanter
- Braekel

Sebright
- Crève-Coeur
- Duitse koekoek
- Faverolles
- Hamburgh
- Katalaanse hoender
- Kraaikop
- La Flèche-hoender
- Maran
- Minorca
- Noordhollandse hoender
- Sebright
- Sumatrahoender
- Thüringer baardhoender
- Vlaanderse koekoek
- Welsumer
- Zottegemse hoender
Australasiese hoenders
- Australorp
- Ayam Cemani
.jpg.webp)
Chabohoenders (Geflügel-Album, Jean Bungartz, 1885)
- Brahma
- Cochin
- Chabo
- Seki-Tuzo
- Syhoender
- Totenko
- Yakido
- Yamato
- Yokohama
Amerikaanse hoenders

Leghornhaan
- Leghorn
- Phoenixhoender
- Plymouth Rock-hoender
- Rhode Island Red
- Wyandotte
- Jersey Giant
- New Hampshires
Verwysings
- Herkoms van hoenders... die stemmige nasate van die wilde stamvader uit die bos Geargiveer 15 Februarie 2015 op Wayback Machine, Mieliestronk, besoek op 21 Julie 2015
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.