Hobhouse
Hobhouse is 'n klein dorpie in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 56 km suid van Ladybrand en naby die Caledonrivier geleë.
Hobhouse | |
---|---|
NG kerk in Hobhouse | |
Hobhouse Hobhouse se ligging in Vrystaat | |
Koördinate: 29°32′0″S 27°09′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyana |
Munisipaliteit | Mantsopa |
Stigting | 1912 |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,6 km2 (4,9 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 980 |
• Digtheid | 316/km2 (820/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 2.1% |
• Swart mense | 94.5% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Suid-Sotho | 91.7% |
• Afrikaans | 3.9% |
• Engels | 1.7% |
• Gebaretaal | 1.4% |
• Ander | 1.3% |
Poskode (strate) | 9740 |
Poskode (posbusse) | 9740 |
Skakelkode | 051 |
Webwerf | hobhouse.co.za |
Geskiedenis
Die dorp is in 1904 op die plaas Poortjie van Christoffel de Bruin gestig. Die dorp is vernoem na Emily Hobhouse, die beroemde konsentrasiekamphervormer van die Tweede Vryheidsoorlog. Hobhouse het op 3 September 1913 'n munisipaliteit geword. Daar is egter 'n ander weergawe. In die ou begraafplaas is die grafsteen van Joseph Johannes Diederichs. Op die grafsteen is geskryf, "Stigter en Eerste Burgemeester van Hobhouse."
Sien ook
Bronne
- Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
Verwysings
- Som van die hoofplekke Dipelaneng en Hobhouse Sensus 2011.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hobhouse.
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 2 Oktober 2011 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.