Hluvukani
Hluvukani is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die noordooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.
Hluvukani | |
---|---|
Hluvukani Hluvukani se ligging in Mpumalanga | |
Koördinate: 24°38′44″S 31°20′59″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Bosbokrand |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,67 km2 (2,96 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 9 631 |
• Digtheid | 1 256/km2 (3 250/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.5% |
Taal (2011) | |
• Tsonga | 94.9% |
• Sotho | 3.3% |
• Ander | 1.8% |
Poskode (strate) | 1363 |
Poskode (posbusse) | 1363 |
Skakelkode | 013 |
Dit lê suid van die R531-streekroete en wes van die Manyeleti-wildtuin. Dit het 'n bevolking van 9 631 in 2011 gehad. Die Hluvukane dierekliniek, 'n satelliet van die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Veeartsenykunde, word by die dorp bedryf. [2]
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Hluvukani". Sensus 2011.
- (en) "Hluvukani Animal Clinic > University of Pretoria". Web.up.ac.za. 28 Oktober 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2014. Besoek op 17 April 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.