Hlohlolwane
Hlohlolwane is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Hlohlolwane waar die dorp Clocolan se swartmense gewoon het. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 15 275 gehad.[1]
Hlohlolwane | |
---|---|
Hlohlolwane | |
Koördinate: 28°54′17″S 27°33′24″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distriksmunisipaliteit | Thabo Mofutsanyana |
Plaaslike Munisipaliteit | Setsoto |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,25 km2 (0,87 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 15 275 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.