Hlanganani Gumbi
Hlanganani Siphelele Gumbi (gebore 18 Desember 1989) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Hy is die party se skadu-adjunkminister van toerisme. Hy was 'n lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer tussen 2014 en 2019. Gumbi was 'n raadslid van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit van 2011 tot 2014.[1][2][3]
Hlanganani Gumbi | |
Skadu-adjunkminister van toerisme | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 June 2019 | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
---|---|
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer | |
Ampstermyn 21 Mei 2014 – 7 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Hlanganani Siphelele Gumbi 18 Desember 1989 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Verwysings
- (en) Mr Hlanganani Siphelele Gumbi (DA). People's Assembly. URL besoek op 2020-12-17.
- (en) "DA announces shadow KZN Cabinet". News24. 28 Mei 2014. Besoek op 17 Desember 2020.
- (en) Head, Tom (5 Junie 2019). "DA's Shadow Cabinet: Dependables return, with a small hint of controversy". The South African. Besoek op 17 Desember 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.