Hirosjima
Die Japannese stad Hirosjima (広島市, Hirosjima-shi) is die hoofstad van die Hirosjima-prefektuur en die grootste stad in die Tsjoegokoestreek van Wes-Honsjoe, die grootste eiland van Japan. Die stad is geleë by 34°23′07″N, 132°27′19″O (die stadshuis). Hirosjima is daarvoor bekend dat dit die eerste stad in die geskiedenis is wat die teiken van kernwapenoorlog was in die Tweede Wêreldoorlog.
Hirosjima 広島市 Hiroshima-shi | |
---|---|
Stad | |
Vlag | |
Ligging van Hirosjima in die Hirosjima-prefektuur | |
Hirosjima Ligging van Hirosjima in Japan (in rooi) | |
Koördinate: 34°23′N 132°27′O | |
Land | Japan |
Gebied | Tsjoegokoe, Saniogebied |
Prefektuur | Hirosjima-prefektuur |
Regering | |
• Burgemeester | Tadatosji Akiba |
Oppervlak | |
• Totaal | 905,01 km2 (349,43 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 159 391 |
• Digtheid | 1 281,1/km2 (3 318/vk. myl) |
Poskode | 730-8586 |
Skakelkodes | 082 |
Boom | Cinnamomum camphora |
Webwerf | http://www.city.hiroshima.jp/ |
Hirosjima het op 1 April 1889 munisipale status gekry en op 1 April 1980 'n bevolking van 500 000 amptelik oorskry. Die stad se huidige burgemeester is Tadatosji Akiba, wat op 23 Februarie 1999 ingehuldig is.
Sien ook
- Tsutomu Yamaguchi, die enigste persoon wat beide atoombomontploffings, Hirosjima en Nagasaki, oorleef het.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.