Hiperglukemie
Hiperglukemie, of hoƫ bloedsuiker is 'n toestand waar 'n verhoogde hoeveelheid glukose in die bloedplasma sirkuleer. Vanuit die Grieks: hiper-, voorvoegsel wat "te veel" beteken; -gluk-, stam wat "soet" beteken; en -emie, agtervoegsel wat "van die bloed" beteken.
Hiperglukemie | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
ICD-10 | R73.9 | |
ICD-9 | 790.29 | |
DiseasesDB | 6234 | |
MedlinePlus | 007228 | |
MeSH | D006943 | |
Mediese waarskuwing |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.