Hilary Mantel
Dame Hilary Mary Mantel (née Thompson, 6 Julie 1952 - 22 September 2022) was 'n Engelse outeur van romans, kortverhale, essays, memoires en literêre kritiek. Sy is veral bekend vir haar historiese fiksie, soos neergepen in haar twee romans wat die Booker-prys gewen het: Wolf Hall (2009) en Bring Up the Bodies (2012).
Dame Hilary Mantel | |
---|---|
Gebore | Hilary Mary Thompson 6 Julie 1952 Glossop, Derbyshire, Engeland |
Sterf | 22 September 2022 (op 70) |
Nasionaliteit | ![]() |
Alma mater | Universiteit van Sheffield |
Beroep | Romanskrywer, kortverhaalskrywer, essayiste en kritikus |
Bekend vir | Wolf Hall (2009) Bring Up the Bodies (2012) |
Eggenoot | Gerald McEwen |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.