Hidetoshi Nakata
Hidetoshi Nakata (Japannees: 中 田 英 寿) (gebore 22 Januarie 1977 in Kofu) is 'n voormalige Japannese sokkerspeler wat as 'n middelveldspeler vir verskeie Europese klubs gespeel het, asook vir Bell Mare Hiratsuka in sy vaderland. Sy optredes het hom 'n reputasie as een van die beste Japannese spelers van sy generasie verskaf. Hy het vir die Japanse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Nakata in 2012 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Hidetoshi Nakata | ||
Gebore | 22 Januarie 1977 | ||
Geboorteplek | Kofu, Yamanashi, Japan | ||
Lengte | 1,75 m | ||
Speelposisie | Midfielder | ||
Jeugloopbaan | |||
1992–1994 | Nirasaki High School | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1995–1998 | Bellmare Hiratsuka | 85 | (16) |
1998–2000 | Perugia | 48 | (12) |
2000–2001 | Roma | 30 | (5) |
2001–2004 | Parma | 67 | (5) |
2004 | → Bologna (leen) | 17 | (2) |
2004–2006 | Fiorentina | 20 | (0) |
2005–2006 | → Bolton Wanderers (leen) | 21 | (1) |
Totaal | 288 | (41) | |
Nasionale span | |||
1991–1993 | Japan o/17 | 6 | (2) |
1994–1995 | Japan o/20 | 12 | (6) |
1995–2000 | Japan o/23 | 12 | (3) |
1997–2006 | Japan | 77 | (11) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Nakata is in 2004 as die enigste Japannese persoon gekies vir die FIFA 100, 'n gradering van die 125 beste lewende sokkerspelers in die geskiedenis. Hy is ook in beide 1997 en 1998 aangewys as die Speler van die Jaar in Asië.
Nakata het die 2001-Serie A met AS Roma en die jaar daarna die Coppa Italia met Parma FC gewen.
Internasionale loopbaan
Jaar | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|
1997 | 16 | 5 |
1998 | 10 | 1 |
1999 | 3 | 0 |
2000 | 4 | 0 |
2001 | 7 | 1 |
2002 | 8 | 2 |
2003 | 11 | 1 |
2004 | 2 | 0 |
2005 | 10 | 0 |
2006 | 6 | 1 |
Totaal | 77 | 11 |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hidetoshi Nakata.
- Japan National Football Team Database
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.