Heuningkoekpylstert
Die heuningkoekpylstert (Himantura uarnak) kom aan die ooskus van Suid-Afrika voor. Dit het sy naam gekry van die feit dat die patroon op sy bokant soos 'n heuningkoek lyk. Die vis word 2 m breed en 120 kg swaar. Die stert kan tot drie keer die lengte van die lyf word. Dit is 'n bodembewoner en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die pylstert bekend as die Honeycomb stingray.
Heuningkoekpylstert | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. uarnak |
Binomiale naam | |
Himantura uarnak (Forsskål, 1775) or (J. F. Gmelin, 1789) | |
![]() | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Raia scherit Bonnaterre, 1788 |
Sien ook
Bronne
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
- Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0.
Verwysings
- Manjaji, B.M. en W.T. White (2004). Himantura uarnak. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 8 April 2010.
Eksterne skakel
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Himantura uarnak. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.