Hessea pulcherrima
Hessea pulcherrima is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hessea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveldberge-eskarp voor. Die plant het van sy habitat afgestaan aan graanverbouing maar die proses is gestaak. Die populasie is stabiel en die plant word as seldsaam beskou.
Hessea pulcherrima | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | Tracheobionta |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Subklas: | Liliidae |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | |
Spesie: | H. pulcherrima |
Binomiale naam | |
Hessea pulcherrima (D.Müll.-Doblies & U.Müll.-Doblies) Snijman, (1994) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.