Hessea cinnamomea
Hessea cinnamomea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hessea behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Kaapse Skiereiland, Riverlands en Joostenberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 2400 km² en het reeds 50% van sy habitat afgestaan oor die afgelope 140 jaar aan ontwikkeling, veral op die Kaapse Vlakte. Indringerplante het ook 'n bedreiging geraak.
Hessea cinnamomea | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | Tracheobionta |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Subklas: | Liliidae |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | |
Spesie: | H. cinnamomea |
Binomiale naam | |
Hessea cinnamomea (L'Hér.) T.Durand & Schinz, (1894) | |
Sinonieme | |
|
Galery
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.