Hesperantha vaginata
Die perdeblom (Hesperantha vaginata) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos en die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveldeskarp en by Calvinia voor. Naby Nieuwoudtville het die plant van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing. Die plant word bedreig deur verdere landbou aktiwiteite en klimaatsverandering.
Perdeblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. vaginata |
Binomiale naam | |
Hesperantha vaginata (Sweet) Goldblatt, (1970) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.