Hesperantha sufflava
Hesperantha sufflava is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die Swartland renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Malmesbury tot by Durbanville voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 60 kmĀ² en daar is drie gefragmenteerde subpopulasies. Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en indringerplante is ook 'n bedreiging.
Hesperantha sufflava | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. sufflava |
Binomiale naam | |
Hesperantha sufflava Goldblatt, (2003) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.