Hesperantha laxifolia

Hesperantha laxifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg by die Pakhuispas op suidelike hellings voor. Dit is die enigste populasie van die plant en die plant word as krities seldsaam beskou.

Hesperantha laxifolia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. laxifolia
Binomiale naam
Hesperantha laxifolia
Goldblatt & J.C.Manning, (2013)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.