Hesperantha latifolia
Hesperantha latifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Namakwaland op die Kamiesberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 5 kmĀ² en daar is agt subpopulasies. Die plant word potensieel bedreig deur oorbeweiding en vertrapping en klimaatsverandering aangesien die plant in seisoenale poele groei.
Hesperantha latifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. latifolia |
Binomiale naam | |
Hesperantha latifolia (Klatt) M.P.de Vos, (1974) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.