Hesperantha flava

Hesperantha flava is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van Steinkopf tot by Matjiesfontein voor. Daar is vier subpopulasies in 'n voorkomsgebied van 23 000 kmĀ² en die plant word as seldsaam beskou.

Hesperantha flava
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. flava
Binomiale naam
Hesperantha flava
G.J.Lewis, (1933)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.