Hesperantha curvula
Hesperantha curvula is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Hesperantha behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal waar dit in die Drakensberg op hoogtes van 2000-2470 m voorkom. Die plante het 'n voorkomsgebied van slegs 25 kmĀ², daar is slegs twee subpopulasies en die plant word as seldsaam beskou.
Hesperantha curvula | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. curvula |
Binomiale naam | |
Hesperantha curvula Hilliard & B.L.Burtt, (1986) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.