Herzogenrath
Herzogenrath (Ripuaries: Hertseroa, Limburgs: Hertseroaj, Nederlands: 's-Hertogenrade, Frans: Rode-le-Duc) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipaliteit het sowat 47 000 inwoners (2011) en beslaan 'n oppervlakte van 33 km².
Herzogenrath | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 50°52′N 6°6′O |
Stigting | 1972 |
Stadstatus | 1972 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 33,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 140 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 46 519[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 393/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Christoph von den Driesch (CDU) |
Amptelike webwerf | herzogenrath.de |
Herzogenrath grens aan die stad Kerkrade in die Nederlandse provinsie Limburg en vorm saam met hierdie munisipaliteit die simboliese Europastad Eurode.
In Herzogenrath en Kerkrade word Kerkraads gepraat, wat 'n variant van die Ripuariese dialek is (maar deur die Kerkrade se inwoners as 'n variant van die Limburgse dialek beskou word).
Verwysings
- "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 20 Augustus 2012.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Herzogenrath. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.